Die Wonderwêreld van Watervoëls

For all our Afrikaans readers, we would like to introduce this amazing hardcover book, Die Wonderwêreld van Watervoëls, written by Annette Havinga, a Premier magazine subscriber.

Dit is met groot vreugde dat ek “Die Wonderwêreld van Watervoëls” beskikbaar stel. In hierdie uitgebreide werk van 278 bladsye in A4-formaat bespreek ek 186 watervoëlspesies en deel ek my ongeveer dertig jaar se ondervinding in die bedryf, insluitend deeglike navorsing van meer as 50 publikasies in hierdie veld van regoor die wêreld.

Hierdie uitgawe handel oor al die watervoëlspesies en sluit waardevolle inligting in oor elke spesie wat strek van hul oorsprong en kenmerke tot dieet, siektes, telling, inkubasie en nog meer.

Die Wonderwêreld van Watervoëls
Die Wonderwêreld van Watervoëls
Die Wonderwêreld van Watervoëls

Inhoudsopgawe:

Die Wonderwêreld van Watervoëls
Die Wonderwêreld van Watervoëls
Die Wonderwêreld van Watervoëls

Kontak my gerus om ‘n kopie te bekom teen R850 (versendingskoste uitgesluit.)
Sel no / WhatsApp: 076 1058 595
Of e-pos: annette.havinga1948@gmail.com

Another book available from one of our subscribers is:

https://www.wwbirds.co.za/dir/dinner-date-with-your-birds/

Have you also written a bird book? Do you have any bird products or services to advertise? Then look no further.

Just open this link to see what you receive to become a Premier magazine subscriber:

What do you get for the premier magazine subscription?

You may also like...

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Inline Feedbacks
View all comments
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x